Wingerdboukundige

Babylonstoren

Full-time Other-General
Apply Now
Location
Franschhoek, Western Cape, South Africa
Posted
July 19, 2026

Job Description

Wingerdboukundige


Babylonstoren is 'n toonaangewende landbou- en gasvryheidsonderneming wat verbind is tot uitnemendheid, innovasie en volhoubare produksie. Ons nooi aansoeke van bekwame en ervare kandidate vir die pos van Wingerdboukundige.


Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, implementering en optimalisering van alle wingerdbou-aktiwiteite. Hierdie rol vereis 'n sterk tegniese grondslag, praktiese ervaring en 'n passie vir volhoubare wingerdbou. Die Wingerdboukundige sal nou saamwerk met die produksie- en wynspan om te verseker dat die hoogste standaarde van gehalte en produksie gehandhaaf word.


Sleutelverantwoordelikhede



  • Beplan, koรถrdineer en monitor alle wingerdbou-aktiwiteite deur die produksieseisoen.

  • Bestuur alle fasette van wingerdproduksie, insluitend grondvoorbere...