Technical

Holler Trade cc

full-time Other-General
Apply Now
Location
Amsterdam, North Holland, Netherlands
Posted
June 29, 2026

Job Description

Beskrywing van betrekking

Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes:

  • Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas.
  • Die kandidaat moet beskik oor ‘n tegniese kwalifikasie insluitende ‘n ambags toets.
  • Ten minste 3 jaar werks ondervinding in ‘n tegniese rol he.
  • Afrikaans vloeiend kan praat.  Dit gee Nederlandse werkgewers die gemoedsrus dat die kandidaat vinnig Nederlands sal kan leer.

 

Geintreseerde kandidate moet die volgende dokumente handig he vir applikasie:

  • Volledige, breedvoerige CV
  • Passpoort kopie
  • Handel (Trade) sertifikaat
  • Bestuurs lisensie
  • Verwysings

 

Die verwing proses, van aansoek tot jou aankoms in Nederland vat ongeveer 2 maande.  Die volgende stappe is ‘n kort oorsig van die prosedure:

  1. K...