Sol-Tech | Programfasiliteerder Intern | Vaste Termyn Kontrak

Solidariteit Beweging

Full-time Other-General
Apply Now
Location
Pretoria, Gauteng, South Africa
Posted
July 02, 2026

Job Description

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Programfasiliteerder Intern binne die Sol-Tech Inligtingstegnologie (SIT) afdeling tot einde November 2026.


Die doel van hierdie internskap is om die Program fasiliteerder in sy/haar onderrig- en opleidingsverantwoordelikhede te ondersteun, sodat studente ล‰ hoรซ standaard van akademiese en praktiese opleiding kan ontvang. Hierdie posisie is perfek vir 'n student of pas afgestudeerde IT-Praktisyn wat op soek is na waardevolle ervaring in die Inligtingstegnologie afdeling binne 'n dinamiese opleidingsomgewing. Dit is 'n uitstekende kans om jou vaardighede te slyp en nuwe uitdagings aan te pak!


Wat ons van jou verwag:


  • Matrieksertifikaat
  • Student of pas afgestudeerde student ...