Sol-Tech | Lektor Assistent: Elektro-Meganies

Solidariteit Beweging

Full-time Other-General
Apply Now
Location
Pretoria, Gauteng, South Africa
Posted
July 26, 2026

Job Description

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Lektor Assistent: Elektro-Meganies vir 'n tydperk van twaalf maande.

Hierdie posisie is perfek vir 'n naskoolse kandidaat, student of pas afgestudeerde Meulmaker/Elektrisiën wat op soek is na waardevolle ervaring in die Meulmaker en Elektriese ambag binne 'n dinamiese opleidingsomgewing. Dit is 'n uitstekende kans om jou vaardighede te slyp en nuwe uitdagings aan te pak.

Wat ons van jou verwag: 

  • Matrieksertifikaat
  • Geldige rybewys
  • Eie vervoer
  • Kennis van Microsoft Office
  • 'n Tegniese agtergrond en kennis van die Meulmaker en/of Elektriese ambag of blootstelling daarin sal voordelig wees.
  • Rooiseël kwalifikasie in Meulmaker/Elektrie...