Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder

OVK - Group/Groep

Full-time Hospitality & Leisure
Apply Now
Location
Remote, Remote, South-Africa
Posted
July 05, 2026

Job Description

Sluitingsdatum: Vrydag, 05 Junie 2026

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ’n etiese en regverdige manier.

  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
  • Graan graderings kursusse voltooi;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Byhou van administrasie;

#J-18808-Ljbffr