Microsoft Fabric- en Power BI-ontwikkelaar / Microsoft Fabric and Power BI developer
Werfnet
Full-time
Other-General
Location
Pretoria, Gauteng, South Africa
Posted
July 05, 2026
Job Description
Ligging: Lynnwood, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Hibried (2β3 dae op kantoor en 2 dae vanaf die huis)
Pos Tipe: Permanent
'n Groeiende tegnologie- en konsultasieonderneming soek vir 'n Microsoft Fabric & Power BI Ontwikkelaar om by hul dinamiese ontwikkelingspan aan te sluit.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir 'n kandidaat wat reeds ervaring met Microsoft Fabric en Power BI het en graag met moderne data-oplossings, outomatisering en besigheidsintelligensie wil werk. Die suksesvolle kandidaat sal betrokke wees by die ontwerp, ontwikkeling en implementering van data-oplossings vir plaaslike en internasionale kliΓ«nte.
Die organisasie bied 'n moderne, buigsame en nie-korporatiewe werksomgewing waar selfstandigheid, inisiatief en tegniese groei aangemoedig word.

Oorsig